Spreekwoorde images

Discover Best Spreekwoorde Images of World

#food #travel #sports #news #may #saturday

Check out my blog post "Proverbs in Afrikaans: A Reflection of Culture and Wisdom" **Blog Link in Profile** #newblogpost #AfrikaansProverbs #Spreekwoorde #AfrikaansWisdom #CulturalHeritage #LanguageLore #AfrikaansCulture #ProverbialWisdom #SouthAfricanCulture #AfrikaansLanguage #FolkWisdom

5/1/2024, 3:00:23 PM

#๐“๐š๐š๐ฅ๐ฐ๐ž๐ง๐ค๐–๐จ๐ž๐ง๐ฌ๐๐š๐  | โ€œ๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ โ€™๐—ป ๐—ผ๐˜‚๐—น๐—ฎ๐—ฝ ๐—ฒ๐—ป โ€™๐—ป ๐—ฏ๐—ผ๐—ธ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—ฝโ€ Vandag se spreekwoord is: โ€œVir โ€™n oulap en โ€™n bokstert verkoopโ€, wat beteken: Goedkoop verkoop โ€™n Oulap was vroeรซr in omloop met die waarde van โ€™n pennie (ongeveer โ€™n sent) of โ€™n dubbeltjie (twee stuiwers of tien sent vroeรซr jare) โ€“ in elk geval munte met min waarde. #spreekwoorde #uitdrukkings #gesegde #afrikaans #fak #onstaalisryk #taal ๐ต๐‘Ÿ๐‘œ๐‘›: ๐‘†๐‘๐‘Ÿ๐‘’๐‘’๐‘˜๐‘ค๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ๐‘‘๐‘’ ๐‘’๐‘› ๐‘ค๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘–๐‘ก ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘›๐‘‘๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘˜๐‘œ๐‘š ๐‘‘๐‘’๐‘ข๐‘Ÿ ๐ด๐‘›๐‘ก๐‘œ๐‘› ๐น ๐‘ƒ๐‘Ÿ๐‘–๐‘›๐‘ ๐‘™๐‘œ๐‘œ

4/10/2024, 2:04:14 PM

#๐“๐š๐š๐ฅ๐ฐ๐ž๐ง๐ค๐–๐จ๐ž๐ง๐ฌ๐๐š๐  | โ€œโ€™๐—ป ๐—œ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ๐—ด๐—ฟ๐—ถ๐—บโ€ Vandag se spreekwoord is: โ€œโ€™n Iesegrimโ€, wat beteken: โ€™n Knorrige/ontevrede persoon Na aanleiding van die knorrige wolf, Isengrรฎm of Isengrijn, in die vroeรซ Nederlandse verhaal ๐˜๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜ท๐˜ฐ๐˜ด ๐˜™๐˜ฆ๐˜บ๐˜ฏ๐˜ข๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฅ๐˜ฆ. #spreekwoorde #uitdrukkings #gesegde #afrikaans #fak #onstaalisryk #taal ๐ต๐‘Ÿ๐‘œ๐‘›: ๐‘†๐‘๐‘Ÿ๐‘’๐‘’๐‘˜๐‘ค๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ๐‘‘๐‘’ ๐‘’๐‘› ๐‘ค๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘–๐‘ก ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘›๐‘‘๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘˜๐‘œ๐‘š ๐‘‘๐‘’๐‘ข๐‘Ÿ ๐ด๐‘›๐‘ก๐‘œ๐‘› ๐น ๐‘ƒ๐‘Ÿ๐‘–๐‘›๐‘ ๐‘™๐‘œ๐‘œ

4/3/2024, 1:03:34 PM

#๐“๐š๐š๐ฅ๐ฐ๐ž๐ง๐ค๐–๐จ๐ž๐ง๐ฌ๐๐š๐  | โ€œโ€™๐—ป ๐—ก๐—ผ๐—ผ๐—ถ ๐˜€๐˜๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ ๐˜€๐—ป๐˜†โ€ Spreekwoorde en uitdrukkings โ€œโ€™n Nooi stompoor snyโ€ beteken: Jou โ€™n meisie toeรซien asof sy joune is Na aanleiding van die manier waarop vee, veral skape, gemerk word deur hulle ore te sny. #spreekwoorde #uitdrukkings #gesegde #afrikaans #fak #onstaalisryk #taal ๐ต๐‘Ÿ๐‘œ๐‘›: ๐‘†๐‘๐‘Ÿ๐‘’๐‘’๐‘˜๐‘ค๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ๐‘‘๐‘’ ๐‘’๐‘› ๐‘ค๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘–๐‘ก ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘›๐‘‘๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘˜๐‘œ๐‘š ๐‘‘๐‘’๐‘ข๐‘Ÿ ๐ด๐‘›๐‘ก๐‘œ๐‘› ๐น ๐‘ƒ๐‘Ÿ๐‘–๐‘›๐‘ ๐‘™๐‘œ๐‘œ #FAK #Afrikaans #erfenis #kultuur #trots #tuiste #toekoms #doelgerig #Afrikanererfenis #Taal #Kultuur #Geskiedenis #Tuiste #Toekoms #Trots

2/7/2024, 11:12:44 AM

#๐“๐š๐š๐ฅ๐ฐ๐ž๐ง๐ค๐–๐จ๐ž๐ง๐ฌ๐๐š๐  | โ€œ๐ˆ๐ž๐ฆ๐š๐ง๐ ๐๐ข๐ž ๐ก๐จ๐ซ๐ซ๐ž๐ฅ๐ฉ๐ฒ๐ฉ ๐ฅ๐š๐š๐ญ ๐๐š๐ง๐ฌโ€ Spreekwoorde en uitdrukkings โ€œIemand die horrelpyp laat dansโ€ wat beteken: Iemand โ€™n pak slae gee Die horrelpyp was โ€™n ou soort blaasinstrument vir die begeleiding van โ€™n lewendige Engelse of Skotse dans met oormatige beweging. Die rondspringery van iemand wat slae kry, herinner aan die bewegings in diรฉ ou dans. #spreekwoorde #uitdrukkings #gesegde #afrikaans #fak #onstaalisryk #taal ๐ต๐‘Ÿ๐‘œ๐‘›: ๐‘†๐‘๐‘Ÿ๐‘’๐‘’๐‘˜๐‘ค๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ๐‘‘๐‘’ ๐‘’๐‘› ๐‘ค๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘–๐‘ก ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘›๐‘‘๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘˜๐‘œ๐‘š ๐‘‘๐‘’๐‘ข๐‘Ÿ ๐ด๐‘›๐‘ก๐‘œ๐‘› ๐น ๐‘ƒ๐‘Ÿ๐‘–๐‘›๐‘ ๐‘™๐‘œ๐‘œ

1/31/2024, 2:02:34 PM

Het jy nog nie die vakansietakies afgehandel waarvoor jou wederhelf gevra het nie? Dis dalk maar beter om nie hik of kik te sรช nie โ€ฆ Ons idioom van die dag. Bron: Spreekwoorde en ander segswyses. https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9781868902194 #Afrikaans #spreekwoorde #idiome

1/2/2024, 9:00:40 AM

Het jy miere in jou katrol hierdie vakansie? Ons idioom van die dag. Bron: Spreekwoorde en ander segswyses. https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9781868902194 #Afrikaans #spreekwoorde #idiome

12/26/2023, 7:00:22 AM

Is jy โ€™n regte verdriet op note? Ons idioom van die dag. Bron: Spreekwoorde en ander segswyses. https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9781868902194 #Afrikaans #spreekwoorde #idiome

12/21/2023, 6:00:27 AM

Probeer jy water in โ€™n mandjie dra? Ons idioom van die dag. Bron: Spreekwoorde en ander segswyses. https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9781868902194 #Afrikaans #spreekwoorde #idiome

12/15/2023, 7:15:10 AM

#viva #afrikaans #vivaafrikaans #spreekwoorde #idiome #wortel Dawidjiewortels: Die "dawidjieswortel", "dawidjiewortel" of "dawidjiesgoed" (C.L. Leipoldt) is 'n plantsoort wat veral giftig is vir diere. As jy vir iemand wys waar "dawidjiewortel" gegrawe (of begrawe) is, beteken dit dat jy hom waarsku, berispe of reghelp omdat hy besig is om met gevaarlike sake deurmekaar te raak. Die woord (en plant) "dawidjiewortel" is redelik onbekend, en is waarskynlik daarom in Afrikaans vervorm tot die frase "Dawid die wortel".

8/3/2023, 8:48:47 AM

Delve into the flavorful world of Afrikaans cuisine! Discover the rich culinary influences and mouthwatering dishes that make it truly unique. #AfrikaansCuisine #quiz #afrikaanse #FlavorfulFusion #viva #afrikaans #vivaafrikaans #spreekwoorde #idiome #woord #woorde

7/13/2023, 2:22:44 PM

#viva #afrikaans #vivaafrikaans #spreekwoorde #idiome #woord #woorde Het jy geweet? Daar is meer as 60 spreekwoorde oor "woord" of "woorde" in Afrikaans!

7/13/2023, 11:03:20 AM

Ken jy die Afrikaanse weergawes van diรฉ bekende Engelse uitdrukking? #Afrikaans #uitdrukking #spreekwoorde

7/4/2023, 8:20:39 AM

Hierdie benadering tot dienslewering het in die 19de eeu ontstaan en het dit ten doel gehad om verbruikers te laat voel hulle moet vinnig reageer, of hulle verloor dalk โ€™n geleentheid. Dit dien ook as versekering dat elke kliรซnt dieselfde diens sal ontvang, ongeag hul sosiale status. #Afrikaans #taal #spreekwoorde

5/19/2023, 10:36:56 AM

Agtergrond illustrasie deur Gordon Johnson verkry op www.pixabay.com #grafiet #spreekwoorde #idiome #afrikaans #afrikaansmytaal #trotsafrikaans #watpraatjy #afrikaansislekker #moedertaal #trein

5/4/2023, 10:00:08 AM

Vandag kyk ons na 'n paar kat(terige) spreekwoorde. Noem gerus nog voorbeelde in die kommentaar. #viva #afrikaans #vivaafrikaans #spreekwoorde #idiome #kat

4/20/2023, 8:39:16 AM