Netbal images

Discover Best Netbal Images of World

#food #travel #sports #news #may #friday

NETBALUITSLAE Wonnies vs SUTHERLAND HIGH SCHOOL #wonnienetbal #netbal #SAnetball #wonnietalente #wonniewintersport #wonniesword75 #wonnietrots

5/23/2024, 5:49:54 PM

Newton Laerskool ๐Ÿ‰Newton ondersteun die Griekwas!!๐Ÿ‰ Die Griekwa rugbyspelers besoek Newton en ons kinders het dit vreeslik geniet!!๐Ÿคฉ Dankie vir julle besoek en Newton gaan agter julle staan Saterdag!!๐Ÿ™ ๐Ÿ†Bring die beker huistoe!!๐Ÿ† Daar is net een kwas, en dit is die Griekwas!!๐Ÿ’ช Griquas Rugby - G.W.R.U. #Kimberley #LaerskoolSport #Netbal #Rugby #KimberleyTV #NewtonTV #StaatsTV #EurekaTV #maths #lifeskills #believe #trust #discipline #education #savebythebell #achievements #newton #believe #future #backtoschool #graduation #examweek #testsweek #welldone #rugby #support #thankyou

5/23/2024, 11:24:43 AM

Newton Laerskool ๐Ÿ‰Newton ondersteun die Griekwas!!๐Ÿ‰ Die Griekwa rugbyspelers besoek Newton en ons kinders het dit vreeslik geniet!!๐Ÿคฉ Dankie vir julle besoek en Newton gaan agter julle staan Saterdag!!๐Ÿ™ ๐Ÿ†Bring die beker huistoe!!๐Ÿ† Daar is net een kwas, en dit is die Griekwas!!๐Ÿ’ช @griquas_rugby #Kimberley #LaerskoolSport #Netbal #Rugby #KimberleyTV #NewtonTV #StaatsTV #EurekaTV #maths #lifeskills #believe #trust #discipline #education #savebythebell #achievements #newton #believe #future #backtoschool #graduation #examweek #testsweek #welldone #rugby #support #thankyou

5/23/2024, 11:21:53 AM

Newton Laerskool ๐Ÿ‰Newton ondersteun die Griekwas!!๐Ÿ‰ Die Griekwa rugbyspelers besoek Newton en ons kinders het dit vreeslik geniet!!๐Ÿคฉ Dankie vir julle besoek en Newton gaan agter julle staan Saterdag!!๐Ÿ™ ๐Ÿ†Bring die beker huistoe!!๐Ÿ† Daar is net een kwas, en dit is die Griekwas!!๐Ÿ’ช @griquas_rugby #Kimberley #LaerskoolSport #Netbal #Rugby #KimberleyTV #NewtonTV #StaatsTV #EurekaTV #maths #lifeskills #believe #trust #discipline #education #savebythebell #achievements #newton #believe #future #backtoschool #graduation #examweek #testsweek #welldone #rugby #support #thankyou

5/23/2024, 11:20:46 AM

Custom Basketball Jersey Are Available in Unique Custom Designs . No limitations of sponsors or logos. Hit us up for any sportswear related queries. Email: [email protected] Website: www.vegasfashion.biz #clothingbrand #apparelmanufacturing #sportswear #casualwear #fitnesswear #esports #basketball #baseball #football #netbal #lacrosse #soccer #hockey #icehockey #sportswear

5/23/2024, 7:14:06 AM

50 EN 100 WEDSTRYDE VIR EERSTE NETBALSPAN Verlede week het Hanneke du Plessis haar 50ste wedstryd vir die eerste netbalspan gespeel. 'n Besondere eer het tydens dieselfde wedstryd ook vir El-Jenique Jantjies te beurt geval toe sy haar 100ste wedstryd vir die eerste span gespeel het. Baie geluk aan hierdie twee netbalspelers. Dankie vir dit wat julle vir die span beteken. #trots #gees #belewenis #Donkies #netbal

5/22/2024, 9:26:54 PM

My fav netbal girlies๐ŸŽ€๐Ÿค๐Ÿโœจ๏ธ @mick.ayla192 , @britneymey2000 , @c.14vd, @megan_4275 #netbal #photobomb #wedstryde

5/22/2024, 9:26:45 PM

WYNLAND-NETBALSPANNE Vyf van ons netbalspelers is opgeneem in Wynland-netbalspanne wat van 3 - 6 Julie aan 'n interprovinsiale toernooi gaan deelneem. Agter v.l.n.r.: Cayren van Wyk (o. 17), Anzรฉl Jordaan (o. 17) Voor v.l.n.r.: Janรฉ-Mari du Toit (o. 15), Shandrรฉ Cuttings (o. 17), Nikita Carolus (o. 18) Baie geluk, meisies, ons is baie trots op julle! #trots #gees #belewenis #Donkies #netbal

5/22/2024, 9:04:43 PM

๐Ÿ #netbal #zassiesisfantasties

5/22/2024, 8:08:58 PM

Fun in our Mobile inflatable fun sports arena ๐Ÿ˜€ โšฝ๏ธ๐Ÿ‰๐Ÿ‘ 082 5770 382 www.teambuildingsouthafrica.com www.schoolteambuilding.co.za www.tapimanzi.co.za #inflatabledodgeballarena #dodgeballsouthafrica #dodgebal #dodgeball #inflatablefunsportsarena #netball #cricket #soccer #sokker #netbal #hockey #bubblesoccer #SumoSoccer #dodgebalsouthafrica #skoolspanbou #skoolpretdag #SchoolFunDays #schoolcamp #skoolkamp #schoolcamps #teambuilding #spanbou #schoolteambuilding #birthdayparties #kidsparties #kinderpartytjies

5/22/2024, 5:33:06 PM

Vorige week sloten deze netbal-talenten het sportseizoen af met een heus feest! Netbal Aarschot A werd eerste in eerste klasse. Dank je wel aan @tandem.vzw voor de top organisatie ๐ŸŽ‰๐Ÿฅ‡๐Ÿ† #netbal #feest #beker #sport #apojo #werkenmetjehart #werkenindezorg #allemaalaarschot

5/22/2024, 2:32:43 PM

Laerskool: Netbal ๐Ÿ Baie geluk aan die o/13 A span en hulle afrigter wat as Ekurhuleni B liga wenners uit die stryd getree het. Spesiale bedanking aan al ons Leeutjie afrigters, spelers en ouers wat ons spanne gedurende die seisoen deurlopend ondersteun het. Ons is trots op elke netbal span!๐Ÿฆ Die res van die spanne eindig as volg in Ekurhuleni B pool B: o/11 A โ€“ 1ste o/11B โ€“ 1ste o/12 A - 3de o/13 B โ€“ 3de o/13 A โ€“ 1ste Sterkte aan ons spanne wat aan verdere uitspele gaan deelneem!๐Ÿ… #TROTSLEEUWENHOF #LeeuwenhofAkademie #Leeuwenhof #Laerskool #Netbal

5/22/2024, 2:26:53 PM

SPORTDAG Hiermee die program vir Vrydag se sportdag teen @charliehofmeyrhs Kom ondersteun jou mede-Stellies! #hss #hoรซrskoolstellenbosch #stellenbosch #stellies #stellieslife #sportdag #sport #sports #sportday #hokkie #netbal #rugby #skaak #charliehofmeyr

5/22/2024, 11:17:55 AM

Baie geluk aan 2 van ons dogters wat opgeneem is in die Kaapstad Laerskole netbalspan (WP). Ons is baie trots op Minki Human (o/13) en Jaime Sprong (o/11). #netbal #lochies

5/22/2024, 9:54:52 AM

NETBAL Baie geluk aan die volgende netbalmeisies wat opgeneem is in die onderskeie spanne: Wes-Kaapspan: o.17 - Sachin Barnardo o.15 - Jacelyn Prinsloo en Jordan Groenewald Edenspan: o.17 - Nadia Wentzel, Zoรซ Vallentyn en Zarah Herselman o.16 - Megan Enslin en Mieke Botha o.14 - Anke van der Westhuizen en Alexamari Alberts #proudlypoint #viraltydnvis #netball #netbal

5/22/2024, 8:34:43 AM

HOU ONS DOP Hier volg die program vir die wedstryde wat plaasvind op 22 Mei by Kretzenshoop Primรชre skool. #blanco #blancoisdiebeste #george #netbal #rugby

5/21/2024, 2:01:09 PM

Ferdies se O/14-netbalspan het die naweek by Hoรซrskool Wesvalia gespeel en as wenners van die Platinum-toernooi weggestap. ๐Ÿ†๐Ÿฅ‡ Fedies teen HTS Klerksdorp: Ferdies wen 11-5 Ferdies teen Wollies: Ferdies wen 7-6 Ferdies teen Ubunto: Ferdies wen 9-1 Ons is baie trots op ons meisies en sien daarna uit om hulle in die Noordwes-finaal dop te hou. #ferdies #netbal #ferdiestrots #ferdiessport Ferdies' U/14 netball team played at Wesvalia High School this past weekend and walked away as the winners of the Platinum tournament.๐Ÿ†๐Ÿฅ‡. Ferdies vs HTS Klerksdorp: Ferdies won 11-5. Ferdies vs Wollies: Ferdies won 7-6. Ferdies vs Ubuntu: Ferdies won 9-1. We are proud of our girls and look forward to seeing them in the North West final. #ferdies #netball #ferdiesproud #ferdiessport

5/21/2024, 12:10:41 PM

Netbal en rugby uitslae ๐Ÿ๐Ÿ‰ #netbal #rugby #uitslae #zassies

5/20/2024, 9:39:00 PM

Newton Laerskool ๐Ÿƒโ€โ™‚๏ธ Landloop te Hartsvaal Laerskool in Ganspan ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ Ons leerders het uitstekend gevaar!!๐Ÿคฉ ๐Ÿ™Dankie aan elke atleet, ouer en onderwyser vir hul opofferings en motivering ๐Ÿ™Œ #Kimberley #LaerskoolSport #Netbal #Rugby #KimberleyTV #NewtonTV #StaatsTV #EurekaTV #maths #lifeskills #believe #trust #discipline #education #savebythebell #achievements #newton #believe #future #backtoschool #graduation #examweek #testsweek #welldone #crosscountry #congradulations

5/20/2024, 5:07:55 PM

Newton Laerskool ๐Ÿƒโ€โ™‚๏ธ Landloop te Hartsvaal Laerskool in Ganspan ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ Ons leerders het uitstekend gevaar!!๐Ÿคฉ ๐Ÿ™Dankie aan elke atleet, ouer en onderwyser vir hul opofferings en motivering ๐Ÿ™Œ #Kimberley #LaerskoolSport #Netbal #Rugby #KimberleyTV #NewtonTV #StaatsTV #EurekaTV #maths #lifeskills #believe #trust #discipline #education #savebythebell #achievements #newton #believe #future #backtoschool #graduation #examweek #testsweek #welldone #crosscountry #congradulations

5/20/2024, 5:07:52 PM

Newton Laerskool ๐ŸNetbal 0/12A vaar puik!๐Ÿ โญ๏ธDie 0/12 A Netbalspan het hierdie seisoen puik gevaar. Die span eindig eerste in die liga waar hul 7 skole moes klop om in Upington uit te speel vir die Noordkaap Kampioene! โญ๏ธ ๐Ÿคฉ๐—ก๐—ฎ '๐—ป ๐˜€๐—ฒ๐—ป๐˜‚๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ด๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ ๐—ป๐—ฎ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ธ๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ ๐—ป๐—ฒ๐˜๐—ฏ๐—ฎ๐—น ๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ถ๐—ด ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐—ฝ๐—ฎ๐—ป ๐—ฎ๐—น๐—ด๐—ฒ๐—ต๐—ฒ๐—ฒ๐—น ๐——๐—˜๐—ฅ๐——๐—˜ ๐—ถ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ก๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ๐—ธ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฝ! ๐Ÿ‘Œ๐Ÿ‘ Newton is trots op hierdie span wat veggees en karakter getoon het in die kwarteindrondte teen Seodin Laerskool, waar hul slegs met een doel verloor het. Ons sien daarna uit wat hierdie span in 2025 vir Newton gaan bring. UITSLAE VIR UPINGTON UITSPELE: St Johns Wen 18/3 De Aar Wen 14/11 ODV Wen 8/5 Kathu Wen 15/8 Dr Izak Wen 21/5 Olympic Wen 17/5 Franciscus Wen 21/3 Kwarteindronte teen Seodin Laerskool Kuruman Verloor: 11/12 ๐Ÿ‘‰Baie dankie aan die afrigters Tinkie Small en Carmen du Plooy wat die span uitstekend afgerig het en hul bygestaan het deur dik en dun.๐Ÿ™ ๐Ÿ’šONS HARTE KLOP GROEN EN GOUD - Ons is trots Newton!๐Ÿ’› #Kimberley #LaerskoolSport #Netbal #Rugby #KimberleyTV #NewtonTV #StaatsTV #EurekaTV #maths #lifeskills #believe #trust #discipline #education #savebythebell #achievements #newton #believe #future #backtoschool #graduation #examweek #testsweek #backtoschool #welldone

5/20/2024, 4:10:20 PM

NETBAL: OOS-KAAPSPAN Met vinnige voete en uitstekende afrigting is ons netbaldogters aan die brand! Die volgende dogters is tot die Oos-Kaapspan gekies: o.14 - Awonke Nqoko o.15 - Tessa Nel o.18 - Anja Gerstner, Chloรฉ Jackson en Karmi Skein. Wat hierdie prestasie nog meer indrukwekkend maak, is dat vier van bogenoemde dogters van ons eerste netbalspan is.๐Ÿ’™โœจ๏ธ Baie geluk! Julle is almal UITBLINKERS op die baan! Ons is baie baie trots op julle!โœจ๏ธ #ooskusgimnasium #ooskusgimmies #ooskusnetbal #OosKaap #netbal #uitblinkersvirdietoekoms

5/20/2024, 1:20:35 PM

Koue winteroggende en opgewonde hartsbegeertes! Ons Simond spanne is reg vir aksie op die netbal- en rugbyveld hierdie winter. Kom ons ondersteun hulle terwyl hulle die koue trotseer en ons skool trots verteenwoordig! #SimondSport #WinterSport #Netbal #Rugby #SpanGees

5/20/2024, 10:00:36 AM

NETBALPROGRAM Centurion vs. Cornwall Hill College, 24 Mei 2024. #netbal #sterkerasgister #hoรซrskoolcenturion

5/20/2024, 8:39:57 AM

Girls Peak Performance Sports is here to support you with the most comfortable grip socks. Dm me today or place your order on our store. R100 a pair ORDER NOW Grippers Best Sport Accessories Shop Online Fast, Easy Delivery For orders and enquiries contact 0662202498 @peak_performance_sport #netbal #womansport #hockey #padel

5/20/2024, 8:24:34 AM

Girls Peak Performance Sports is here to support you with the most comfortable grip socks. Dm me today or place your order on our store. R100 a pair. #netbal #womansport #hockey #padel

5/19/2024, 7:55:50 PM

Ons B Rugby en Netbalspanne het op Donderdag, 16 Mei teen die A spanne van Riverview Primรชr gespeel. Ons o.11A en o.13A Rugby en Netbalspanne het ook teen F.J Conradie gespeel. Baie dankie aan elke uitljie vir julle goeie sportmangees! Ons is trots op elkeen! #Uiltjiesport #Rugby #Netbal

5/18/2024, 9:22:07 PM

Bellville vs Stellenberg Bietjie gatskop gekry maar goeie game! #mei2024 #bellvillevsstellenberg #netbal #wintersport #hoรซrskoolsport #lucakoeka

5/18/2024, 7:47:27 PM

Ons ou netbalspelertjie. #laerskoolbergland #nellieskrokdag2024 #netbal

5/18/2024, 5:54:17 PM

๐๐„๐“๐๐€๐‹ Jamie-Lee Gerber het tot die laaste rondte netbalproewe deurgedring. Sy is tans deel van die Sarah Baartman span. Die proewe vind die naweek te Hoรซrskool Hangklip in Queenstown plaas. Baie sterkte vir die laaste rondte en baie geluk met jou prestasie sover! #netbal #HoรซrVolkskool #VolkskoolGraaffReinet

5/18/2024, 3:29:47 PM

A good day for winning. It's always such a joy to watch the girls play. #netbal #2024 #may #girls

5/18/2024, 3:00:42 PM

SPORT: Baie sterkte aan ons rugby- en hokkiespanne wat vandag teen Curro Kathu speel op Kathu. Geniet die dag en veilig reis. ๐Ÿ“ธJuf Jacolene Crafford #hmoskool #hmo100 #hmokakamas #sport #rugby #netbal #kakamas #langpad #opgewonde #geleenthede #dankbaar #lekker #busry #vroegopstaan

5/18/2024, 7:50:50 AM

So lyk dit as jy lekker netbal gejol het ๐Ÿ˜Š #genelouw #genies #netbal #fun

5/17/2024, 6:26:49 PM

๐™ฒ๐šŽ๐š—๐š๐šž๐š›๐š’๐š˜๐š— ๐™ฒ๐š‘๐š›๐š’๐šœ๐š๐šŽ๐š•๐š’๐š”๐šŽ ๐™ป๐šŠ๐šŽ๐š›๐šœ๐š”๐š˜๐š˜๐š• se Intersen-netbalspanne het gister teen Rietvlei Akademie deelgeneem. ๐Ÿ๐Ÿฉต Albei spanne het soos kampioene gespeel en goeie sportmanskap gewys! Ons is trots op elkeen van julle. ๐Ÿ‘๐Ÿป #netbal #centurionchristelikelaerskool #laerskool

5/17/2024, 2:05:05 PM

NETBAL: Baie sterkte aan ons 0/19A-netbalspan wat deelneem aan die DSTV Provinsiale Netbal Uitspele wat vandag en more by Duineveld op Upington plaasvins. Baie dankie aan LSK vir julle bederf en ondersteuning vanoggend. Ons meisies waardeer dit opreg. Ons is baie trots op julle. #hmoskool #hmo100 #hmokakamas #netbal #sport #trots #dankbaar #opgewonde #geleenthede #lekker #pret

5/17/2024, 11:41:55 AM

#Voluitsport #Netbal o.8 #Lize yster@Virginia

5/17/2024, 11:12:37 AM

Baie, baie geluk aan Me. Burger en haar o/15 Netbalspan wat die netbal seisoen onoorwonne afgesluit het. Welegedaan meisies ons is ongelooflik trots op julle!!! Congratulations to Ms. Burger and her u/15 netball team that finished the netball season undefeated. Well done girls we are extremely proud of you!!! #DNC #dnk #netbal #netball

5/17/2024, 10:10:43 AM

Die netbal ontsnap die eksamenstres!๐Ÿ’™ Julle is UITBLINKERSโญ๏ธ #netbal #ooskus #betersaammekaar #ontsnap #ontspan #spanwerk #ooskusgimnasium

5/17/2024, 8:32:51 AM

Going to be an #EPIC weekend of school sport on Gravity @capricorngroup_official Netball League Driven by @indongotoyota NSSR rugby from @windhoek_affies Brought to you by @spursteakranches @spur_namibia And @seattlecoffeeco #morningbru going live with @punaaaa._ and @_.waggie._ #school #netbal #skolenetbal #skolerugby

5/17/2024, 7:21:42 AM

Rugby en netbal uitslae ๐Ÿ‰๐Ÿ #rugby #netbal #zassies

5/16/2024, 8:33:38 PM

Netbal uitslae ๐Ÿ #netbal #zassies

5/16/2024, 8:30:14 PM

Een jaar lang werd er getraind en speelden we wedstrijden met onze 3 netbalteams tegen teams uit de omgeving. Vandaag worden ze daarvoor beloond! Onze C-ploeg behaalde een verdienstelijke 5de plaats, de B-ploeg een mooie 4de plaats en de A-ploeg een schitterende 3de plaats! Allemaal een dikke proficiat! ๐Ÿ‘ #gewoonbijzonder #begeleidingscentrumsintelisabeth #netbal #allemaaltoppers

5/16/2024, 12:05:33 PM

NETBALUITSLAE Wonnies vs PRESTIGE COLLEGE #wonnienetbal #netbal #sanetball #wonnietalente #wonniewintersport #wonniesword75 #wonnietrots

5/16/2024, 9:27:40 AM

Die o/13 netbalspan het op 10 Mei teen โ€˜n paar Bloemfontein skole gaan speel ter voorbereiding vir die komende naweek se Noord-Kaap uitspele te Upington. Uitslae: Wen 16-7 teen President Brand Wen 22-8 teen Jim Fouche Wen 14-9 teen Laerskool Universitas (Tjokkies) Sterkte vir die naweek, meisies! #netbal #Lizelleontmoethaarheld #Protea

5/15/2024, 5:18:26 PM

We are here to make difference in the sports game. Order your GRIPPERS today and be that 1% better. #soccer #rugby #sports #running #netbal

5/15/2024, 4:31:47 PM

NETBALPROGRAM Centurion vs. Pretoria-Noord, 17 Mei 2024. #netbal #sterkerasgister #hoรซrskoolcenturion

5/15/2024, 11:02:08 AM

Newton Laerskool ๐Ÿ‰ Rugby Liga ๐Ÿ‰ โญNewton het Dinsdag, 14 Mei teen HS Douglas wedstryde gespeel! Uitslae is soos volg: 0/9A NPS 21-17 HS Douglas 0/11B NPS 27-0 HS Douglas 0/11A NPS 44-0 HS Douglas 0/13A NPS 55-0 HS Douglas Dankie aan al ons seuns vir julle mooi gedrag!! ๐Ÿ™ Trots op almal!!๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ’ช #Kimberley #LaerskoolSport #Netbal #Rugby #KimberleyTV #NewtonTV #StaatsTV #EurekaTV #maths #lifeskills #believe #trust #discipline #education #savebythebell #achievements #newton #believe #future #backtoschool #graduation #examweek #rugby #welldone #proudofyou

5/15/2024, 9:06:56 AM

๐Ÿ’ƒ๐Ÿ‘ฏโ€โ™‚๏ธ Newton Laerskool se heel eerste Cheerleaders! ๐Ÿ‘ฏโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ’ƒ Ons Cheerleaders het hulle eerste verskyning gemaak die afgelope naweek tydens Newton se jaarlikse Kortvolk dag. ๐Ÿ˜ƒ ล„ Groot dank aan Jo-Anne du Plessis van Home & Own Properties vir die borg van die rokkies asook Marna Kruis van Kimberley Clothing vir die ontwerp en maak van die rokkies. Sonder julle sou dit nie moontlik kon wees nie.๐Ÿ™๐Ÿ‘Œ #Kimberley #LaerskoolSport #Netbal #Rugby #KimberleyTV #NewtonTV #StaatsTV #EurekaTV #maths #lifeskills #believe #trust #discipline #education #savebythebell #achievements #newton #believe #future #backtoschool #graduation #examweek #testsweek #backtoschool #backtoschool #welldone #proudofyou #cheerleaders #dankie #thankyou

5/15/2024, 8:57:54 AM

Newton Laerskool ๐Ÿ‰ Kortvolk โ€“ 2024 ๐Ÿ‰ โ€˜n Groot dank aan elke kind wat aan die Kortvolk 2024 deelgeneem het. ๐Ÿ™ โญBaie geluk met jul uitslae. Ook โ€˜n groot dank aan ons hoofborg, MH Office. Baie dankie aan Mnr Marius van Staden (Senior) en Mnr Marius van Staden (Junior) van MH Office vir u verbintenis aan die skool vir meer as 30 jaar. ๐Ÿ™ U ondersteuning aan ons kinders word waardeer. Ons salueer u.๐Ÿ‘Œ #Kimberley #LaerskoolSport #Netbal #Rugby #KimberleyTV #NewtonTV #StaatsTV #EurekaTV #maths #lifeskills #believe #trust #discipline #education #savebythebell #achievements #newton #believe #future #backtoschool #graduation #examweek #testsweek #backtoschool #backtoschool #rugby #welldone #proudofyou #Dankie #thankyou

5/15/2024, 8:35:01 AM

Newton Primary School ๐Ÿ’ชNewton, Big Dreams, Tower Heights ๐Ÿ˜ ๐Ÿ“ŒHalkett Str New Park Kimberley Northern Cape ๐Ÿ“ž053 831 1705 ๐Ÿ“จ[email protected] Visit our Website: http://www.laerskoolnewton.co.za/ #Kimberley #LaerskoolSport #Netbal #Rugby #KimberleyTV #NewtonTV #StaatsTV #EurekaTV #maths #lifeskills #believe #trust #discipline #education #savebythebell #achievements #newton #believe #future #backtoschool #graduation #examweek #testsweek #backtoschool #admissions #admissionopen

5/14/2024, 12:20:22 PM

Newton Laerskool ๐Ÿ’ชNewton, Big Dreams, Tower Heights ๐Ÿ˜ ๐Ÿ“ŒHalkett Str New Park Kimberley Noord Kaap ๐Ÿ“ž053 831 1705 ๐Ÿ“จ[email protected] Visit our Website: http://www.laerskoolnewton.co.za/ #Kimberley #LaerskoolSport #Netbal #Rugby #KimberleyTV #NewtonTV #StaatsTV #EurekaTV #maths #lifeskills #believe #trust #discipline #education #savebythebell #achievements #newton #believe #future #backtoschool #graduation #examweek #testsweek #backtoschool #admissions #admissionopen

5/14/2024, 12:20:16 PM

Baie geluk aan ons netbaldogters, Lisa Steyn (o/18) en Keisha Oliphant (o/16), wat gekies is vir die Wes-Kaapspan. Gimmies is baie trots op julle! #gimmies #gimmietrots #Gimmienetbal #netbal #netbalspan

5/14/2024, 12:05:26 PM

Kom en ondersteun ons netbal Woensdag, 15 Mei. ๐Ÿ #netbal #zassies

5/14/2024, 10:15:13 AM

NETBALUITSLAE Wonnies vs CORNWALL HILL #wonnienetbal #netbal #sanetball #wonnietalente #wonniewintersport #wonniesword75 #wonnietrots

5/13/2024, 8:21:56 PM

NETBAL Baie geluk aan ons 1ste Netbalspan met'n fantastiese vertoning hierdie naweek teen Hoรซrskool Barberton! ๐Ÿ Julle het uitgeblink op die baan, gewys wat ware spanwerk en talent is. Elke speler het hul vaardighede met vreugde gedemonstreer en die wedstryd met 'n oorwinningsgees gespeel. Vlammie wen 62 / 7. #Netbal

5/13/2024, 2:00:45 PM

PRESTASIE: NETBAL Baie geluk aan die volgende leerders wat Wes-Kaap kleure ontvang het vir netbal. Lea Smit, Carla Combrinck & Mieke Biddulph. Annie Rademeyer (heel regs) het WP-Kleure ontvang vir netbal. Welgedaan, ons is ongelooflik trots op elkeen van julle. #Netbal #Prestasie #ForEverEversdal #ProudEverFamily

5/13/2024, 1:04:44 PM

NETBAL - Ons is baie trots op ons o/13B-netbalspan asook die o/11B-netbalspan. Die o/13B's is Saterdag, tydens 'n naalbyt finaal teen Laerskool JJ van der Merwe gekroon as Gert Sibande-wenners. Die o/11B-netbalspan eindig 2de tydens die Gert Sibande B-kampioenskappe. o/13B-Netbalspan Elanie Breed Ziani Naudรฉ Charinda vd Westhuizen Danicke Hartzer Minette vd Berg Mieke Fourie Leanรฉ Thomas Karien Viljoen Afrigter: Me. Chantel Meintjes o/11B-Netbalspan Calita Cornelissen Amรฉ vd Westhuizen Lenisha Louw Crysta-Lee Louw Mieke Bam Alicia Cronje Imari Meyer Sunรฉ De Lange Afrigter: Rochelle Laas #kindersmethoop #netbal #GertSibandeNetbal

5/13/2024, 11:58:47 AM

Trots op ons Bella kind #netbal #goalshooter #sportphotography #actionsportsphotography #CanonR3

5/12/2024, 12:32:15 PM

Newton Laerskool ๐Ÿ‰ Rugby op Suzuki Stadion ๐Ÿ‰ โญNewton het Saterdag ,11 Mei teen Futurum en Pescodia wedstryde gespeel op die Suzuki Stadion! ๐Ÿ‘‰Uitslae is soos volg: 0/11A NPS 15-0 Futurum 0/13B NPS 53-0 Pescodia 0/13A 0/13A NPS 52-0 Futurum Dankie aan al ons seuns vir julle mooi gedrag!! ๐Ÿ™ Trots op almal!!๐Ÿ‘Œ๐Ÿ˜ƒ #Kimberley #LaerskoolSport #Netbal #Rugby #KimberleyTV #NewtonTV #StaatsTV #EurekaTV #maths #lifeskills #believe #trust #discipline #education #savebythebell #achievements #newton #believe #future #backtoschool #graduation #examweek #testsweek #backtoschool #backtoschool #rugby #welldone #proudofyou

5/12/2024, 11:03:48 AM

Get the best accessoires to stay hydrated and cool๐Ÿ” ORDER NOW S.A.L.E #soccer #rugby #sports #gym #netbal

5/12/2024, 9:39:31 AM